Juffrou Léana verjaar! 03 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Léana. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Léana verjaar! 03 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Léana. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
LANDLOOP – Landloopliga Rhys Goosen het die afgelope naweek in Riversdal deelgeneem aan die landloopliga. Hy behaal weereens ‘n tweede plek in die 3km vir seuns o/11. Hy verbeter sy […]
♟️ SKAAK – Top Skole 2026♟️ Ons wens ons die O/11- en O/13-dogters baie sterkte toe met die volgende rondte van Topskole Skaak hierdie Saterdag! 🏆 Bly kalm, dink mooi […]
HOKKIEKLINIEK 2026 🏑 Ons kinders het die geleentheid gehad om hul hokkievaardighede te ontwikkel, nuwe tegnieke aan te leer en sommer hope pret op die veld te hê. Van dribbel en […]
STORIESKIP 2026 Storieskip se besoek is elke jaar ‘n hoogtepunt op ons kalender! Vandag was geensins anders nie! Van klein tot groot het hulle humor geniet. Dankie @storieskip Storieskip dat […]
BUITESPORT – Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek Mieke Meyer (heel regs op die foto) het Saterdag, 18 Julie deelgeneem aan die Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek. Sy het in die Vlak 6 […]
BUITESPORT – Gimnastiek Edenproewe 2026 Keon Botha het die naweek van die 17-19 Julie 2026 aan die Edenproewe vir gimnastiek deelgeneem. Hy is ingesluit in die span wat op 28 […]
MNR. & MEJ. KWAGGA 2026 Ons is besonder trots om te deel dat Mnr. en Mej. Kwagga 2026 oudleerders van Laerskool Blanco is! 💛 Baie geluk met hierdie besondere prestasie: […]
PREFEKTE 2026 Ons stel met groot opgewondenheid die prefekte van 2026 bekend! Aan ons Leiers van 2026: Lei met integriteit, dien met ’n nederige hart en wees die voorbeeld wat […]