Maandag Motivering – 09 Junie 2025 Soms is dit nie nodig om jou pad te beplan nie. Geloof en vertroue het reeds die padkaart vir jou beplan, volg dit net geduldig na.
Maandag Motivering – 09 Junie 2025 Soms is dit nie nodig om jou pad te beplan nie. Geloof en vertroue het reeds die padkaart vir jou beplan, volg dit net geduldig na.
Maandag Motivering – 02 Junie 2025 Dankbaarheid is die sleutel tot geluk. As ons niks waardeer nie, sal ons nooit geluk vind nie. Fokus hierdie week daarop om mense om jou te bedank vir dit wat hulle vir jou doen en beteken….dan sal jy agterkom hoeveel jy het om voor dankbaar te wees en hoeveel […]
Maandag Motivering – 26 Mei 2025
Maandag Motivering – 19 Mei 2025 Om vreugde in jou lewe te hê is ‘n keuse, dis ‘n ingesteldheid. Mag ons altyd daarop fokus om vreugde te vind en te koester in ons alledaagse bestaan.
Maandag Motivering – 5 Mei 2025 Gryp vandag se moontlikhede met beide hande aan, môre is dit verby en kan ons dit nie terugkry nie.
Maandag Morivering – 27 April 2025 Moenie die doel van jou lewe onderskat nie, al is jy nog opsoek daarna sal dit wel duidelik word. Hou aan om elke dag die regte ding te doen, dit bring jou een tree nader aan jou teiken.
Maandag Morivering – 21 April 2025 Mag die wete dat ons waarde nie deur mense bepaal word nie, ons altyd bybly.
Maandag Morivering – 14 April 2025 Dis ‘n nuwe dag en ‘n nuwe week. Mag ons die voorbeeld van die natuur volg en hierdie week met ‘n lied in ons hart aanpak.
Maandag Motivering – 7 April 2025 Party van ons was dalk so gelukkig om tydens die vakansie iewers heen te reis en die “journey” te geniet. Mag die nuwe kwartaal wat môre begin, die begin wees van ‘n reis wat nuwe geleenthede bied.
Maandag Morivering – 31 Maart 2025 Op die eerste Maandag van ons vakansie wil ons almal aanspoor om hierdie dag te benut en iets te doen waarvoor daar nooit tyd is in die kwartaal nie. Stof die leesboek, legkaart of stokperdjies af wat diep weggebêre word. Pak daai kas reg wat uitgestel word (en later […]