Tannie Elydia verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Elydia. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Tannie Elydia verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Elydia. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Meneer Jacques Kloppers verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Meneer Kloppers. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
SEKRETARESSEDAG 2026 Vandag is die dag wat ons hierdie twee sterre in ons kantoor vier! Baie dankie aan hierdie twee dames wat almal altyd met ‘n vriendelike glimlag groet en […]
Groet vir Oom Dan 2026 Vandag neem ons met gemengde gevoelens afskeid van oom Dan. Na soveel jare van getroue diens, harde werk en waardevolle bydraes by Laerskool Blanco, is […]
Juffrou Saretha verjaar! 17 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Saretha. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Riëtte verjaar! 15 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Riëtte. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Oom Logan verjaar! 06 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Oom Logan. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Léana verjaar! 03 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Léana. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Hannelie verjaar! – 06 Julie 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Hannelie. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
BAIE WELKOM BY DIE BLANCO-FAMILIE, JUFFROU ZENA! Dit is vir Laerskool Blanco ‘n groot voorreg om Juffrou Zena Celliers vanaf volgende kwartaal as ons nuwe Graad R-onderwyseres te verwelkom. Ons […]