ATLETIEK – Kwagga Top 10-Atletiek George 2026 💙🤍 Blanco op die atletiekbaan! Ses van ons atlete het Laerskool Blanco by die Kwagga Top 10-byeenkoms in George verteenwoordig en teen sterk […]
LAERSKOOL BLANCO GEE OM! 2026
LAERSKOOL BLANCO GEE OM! 2026 Ons samel alle plastiekproppies in om te help met die aankoop van rolstoele. Hoe kan jy help? ✅ Versamel alle plastiekproppies. ✅ Was dit asseblief […]
GHOLF
GHOLF Dané Gerber het 3-4 Oktober, in die Gauteng Noord dames ope gespeel in Pretoria, by die Pretoria Country Club. Dit was 54 gate houespel oor 2 dae. Sy het […]
SA Interprovinsiale Skolefietsryfinaal 2026
SA Interprovinsiale Skolefietsryfinaal 2026 Laerskool Blanco se bergfietsryers het in Stellenbosch aan die SA Interprovinsiale Skolefietsryfinaal deelgeneem en teen van die beste laerskoolryers in die land meegeding. Blanco het ‘n […]
KRIEKET – Southern Cape Cricket Bash
KRIEKET – Southern Cape Cricket Bash Baie geluk aan die volgende 2 seuns van Laerskool Blanco wat tydens die Southern Cape Cricket Bash, 24 – 27 September 2026 die volgende […]
KRIEKET – Suid-Kaap o/13 Kriekettoernooi
KRIEKET – Suid-Kaap o/13 Kriekettoernooi Ons skool het die voorreg om hierdie jaar deel te neem aan die Suid-Kaap kriekettoernooi (Kwagga-liga) aangebied deur Hoërskool Outeniqua. Daar is 8 skole van […]
Meneer Werner verjaar! 04 October 2026
Meneer Werner verjaar! Veels geluk met jou verjaarsdag, Meneer Werner. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
KRIEKET – U13 – BLANCO STRIKERS 2026
KRIEKET – U13 – BLANCO STRIKERS Wat ’n ongelooflike prestasie! Ons harte bars van trots op ons Blanco-krieketspelers! 🏆 U13 – BLANCO STRIKERS 🥇 KAMPIOENE van die Southern Cape Cricket […]
BUITESPORT – Western Cape Gymnastic 2026
BUITESPORT – Western Cape Gymnastic 2026 By die Western Cape Gymnastics het Illani Lubbe die afgelope naweek uitstekend presteer! 🇿🇦 6de plek in SA – DMT 🇿🇦 18de plek in […]
FIETSRY | SCHOOL CYCLING SOUTH AFRICA NATIONAL FINALS 2026
FIETSRY | SCHOOL CYCLING SOUTH AFRICA NATIONAL FINALS 2026 Baie sterkte aan ons Blanco-fietsryers wat vandag en môre aan die School Cycling South Africa National Finals 2026 deelneem! Trap hard, […]









