TENNIS – Eden Mini Tennistoernooi 2026 MW Robertson het die afgelope naweek teen baie sterk opponente meegeding tydens die Eden Mini Tennistoernooi en ‘n uitstekende 2de plek in die finaal […]
TENNIS – Eden Mini Tennistoernooi 2026 MW Robertson het die afgelope naweek teen baie sterk opponente meegeding tydens die Eden Mini Tennistoernooi en ‘n uitstekende 2de plek in die finaal […]
SKAAK – SA Skaakkampioenskappe 2026 Die finale uitslae van die SA Skaakkampioenskappe is bekend gemaak, en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Lihan Combrink, ‘n uitstekende 8ste […]
BUITESPORT – Wes-Kaap Gimnastiek Ivanke Barard ontvang ‘n goue medalje by die Wes-Kaap Gimnastiek byeenkoms, wat verlede naweek in Saldanha gehou was. Baie geluk Ivanke, ons weet dit verg ure […]
BUITESPORT – Western Cape Gymnastics-kompetisie Ons is ongelooflik trots op Ilani wat die afgelope naweek, ‘n Goue medalje by die Western Cape Gymnastics-kompetisie verower het! π₯π€ΈββοΈ Jou toewyding, dissipline en […]
BUITESPORT – Gimnastiek Laerskool Blanco is ongelooflik trots op vier van ons leerders wat aan die Eden Gimnastiekkampioenskappe in Mosselbaai deelgeneem het en Eden-kleure verwerf het. Baie geluk aan: β […]
BUITESPORT – PERDRY Laerskool Blanco is baie trots op perdryer Miecke Rybicki, Ε leerder in Graad 6 en haar ponie, Calela Biljoen. Hulle is ingesluit in die Eden A-span wat […]
LANDLOOP 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan landloopwedloop by Olympia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp. Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km vir seuns o/11. Baie geluk […]
BUITESPORT – RUGGA ROOTS Ons Rugga roots Rugbyseuns is vandag sommer ekstra trots! Hulle het vandag hul splinternuwe rugbytruie ontvang en lyk nou soos ware rugbyspelers! Die opgewondenheid was duidelik […]
BUITESPORT – Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe Ruben Kock en Grayson Haupt het deelfneem aan die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe. Beide van hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig. Hulle het deelgeneem in die spanafdeling […]
BUITESPORT NETBAL – Netbal rokkies Wat ‘n opwindende dag vir ons Graad RR- en Graad R-leerders! Vandag het hulle hul splinternuwe Shift-netbalrokkies ontvang, en nou is hulle amptelik volwaardige netbalspelers! […]