Juffrou Saretha verjaar! 17 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Saretha. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Saretha verjaar! 17 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Saretha. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Juffrou Riëtte verjaar! 15 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Riëtte. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
GRAAD 1 BESOEKERS 2026 DIe Graad 1’s was bevoorreg om “mense in die gemeenskap” te hê wat hulle by die skool besoek het. Hulle het kennis gemaak met Suster Jeanita […]
PERDRY – SANESA Distrik finale 2026 Miecke en haar ponie Calela Biljoen het Laerskool Blanco se naam hoog gehou by die SANESA Distrik finale wat plaas gevind het op 7 […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 12 Augustus 2026
🏉🏐 OOS-KAAP TOER 2026 🏐🏉 Laerskool Blanco se eerste rugby- en netbalspanne het op 29 Julie vertrek na die Oos-Kaap vir hul jaarlikse toer – vier dae propvol sport, avontuur, […]
LANDLOOP – Olympiaskool 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan die landloopliga by Olympiaskool. Hierdie keer het hy ‘n eerste plek behaal in die 3km vir seuns o/11 […]
Oom Logan verjaar! 06 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Oom Logan. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!