LANDLOOP – Olympiaskool 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan die landloopliga by Olympiaskool. Hierdie keer het hy ‘n eerste plek behaal in die 3km vir seuns o/11 […]
BUITESPORT – Edenproewe vir Ritmiese Gimnastiek 2026
BUITESPORT – Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek Mieke Meyer (heel regs op die foto) het Saterdag, 18 Julie deelgeneem aan die Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek. Sy het in die Vlak 6 […]
FIETSRY – EDEN-kleure
FIETSRY – EDEN-kleure Baie geluk aan ons fietsryers wat EDEN-kleure verwerf het. Dit is ‘n besondere prestasie aangesien 6 van die 15 leerders wat EDEN by die Wes-Kaap Bergfiets XCO-kampioenskappe […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 26 MEI 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 26 MEI 2026
GIMNASTIEK
GIMNASTIEK Baie geluk aan Ilani Lubbe wat op 9 en 16 Mei aan die Garden Route Invitational in Mosselbaai deelgeneem het, waar verskeie klubs in die Tuinroete teen mekaar meegeding […]




