FREEDOM IN CHRIST 2026

FREEDOM IN CHRIST 2026 Die graad 7-leerders wat die Freedom in Christ kursus bygewoon het, het vandag die laaste gedeelte van die kursus “STEPS” by die Aarbeiplaas saam met Laerskool […]

Read more
SEKRETARESSEDAG 2026

SEKRETARESSEDAG 2026 Vandag is die dag wat ons hierdie twee sterre in ons kantoor vier! Baie dankie aan hierdie twee dames wat almal altyd met ‘n vriendelike glimlag groet en […]

Read more
Groet vir Oom Dan 2026

Groet vir Oom Dan 2026 Vandag neem ons met gemengde gevoelens afskeid van oom Dan. Na soveel jare van getroue diens, harde werk en waardevolle bydraes by Laerskool Blanco, is […]

Read more
Damesmiddag met Gretha Wiid 2026

Damesmiddag met Gretha Wiid 2026 Dames, kom geniet ’n inspirerende en bemoedigende middag saam met die geliefde Gretha Wiid! ✨ ’n Geleentheid om te lag, te leer, te groei en […]

Read more
STORIESKIP 2026

STORIESKIP 2026 Storieskip se besoek is elke jaar ‘n hoogtepunt op ons kalender! Vandag was geensins anders nie! Van klein tot groot het hulle humor geniet. Dankie @storieskip Storieskip dat […]

Read more
MNR. & MEJ. KWAGGA 2026

MNR. & MEJ. KWAGGA 2026 Ons is besonder trots om te deel dat Mnr. en Mej. Kwagga 2026 oudleerders van Laerskool Blanco is! πŸ’› Baie geluk met hierdie besondere prestasie: […]

Read more
PREFEKTE 2026

PREFEKTE 2026 Ons stel met groot opgewondenheid die prefekte van 2026 bekend! Aan ons Leiers van 2026: Lei met integriteit, dien met ’n nederige hart en wees die voorbeeld wat […]

Read more
TREK AAN SOOS JOU GUNSTELING ONDERWYSER 2026

TREK AAN SOOS JOU GUNSTELING ONDERWYSER 2026 Ons kinders het behoorlik pret gehad om soos hul gunsteling onderwyser aan te trek! πŸ˜„ Van die haarstyle en brille tot die uitrustings […]

Read more
NELSON MANDELADAG 2026

NELSON MANDELADAG 2026 β€œWhat counts in life is not the mere fact that we have lived. It is what difference we have made to the lives of others that will […]

Read more