Skip to content
Laerskool Blanco
  • Tuisblad
  • Belangrike Informasie
    • Kalendar 2026
    • Inskrywings
    • Skool Ure 2026
    • Skool Klere 2026
    • Skool Fondse 2026
    • Bank Besonderhede 2026
  • Blog/Gebeure
    • Algemeen
    • Akademie
    • Borgskappe/Advertensies
    • Skoolbrief
    • Personeel
    • Motivering
    • Pre-Primer
    • Sport
    • Video
  • Personeel
  • Kontak
    • Kontak
    • D6 Connect
  • Tuisblad
  • Belangrike Informasie
    • Kalendar 2026
    • Inskrywings
    • Skool Ure 2026
    • Skool Klere 2026
    • Skool Fondse 2026
    • Bank Besonderhede 2026
  • Blog/Gebeure
    • Algemeen
    • Akademie
    • Borgskappe/Advertensies
    • Skoolbrief
    • Personeel
    • Motivering
    • Pre-Primer
    • Sport
    • Video
  • Personeel
  • Kontak
    • Kontak
    • D6 Connect

Category: Pre-Primer

Pre-Primêr koekverkoping 2026

blanco29 May, 2026Pre-PrimerComments are off for this post

Pre-Primêr koekverkoping 2026 Die lekkerste dag van die jaar was die Pre-Primêr se koekverkoping. Ons Graad RRR-R maats het al die Blanco bokkies bederf met smul lekker sjokoladekoek en taai […]

Read more Pre-Primêr koekverkoping 2026

Oupa- en Oumadag 2026

blanco27 May, 2026Pre-PrimerComments are off for this post

Oupa- en Oumadag 2026 Laerskool Blanco se pre-primêre maats het Vrydag 22 Mei hul Oupa- en Oumadag gevier. Met vonkel in hul oë en groot opgewondenheid het hulle saam met […]

Read more Oupa- en Oumadag 2026

DAANTJIE KAT BESOEK DIE PRE-PRIMER 2026

blanco25 April, 2026Pre-PrimerComments are off for this post

DAANTJIE KAT BESOEK DIE PRE-PRIMER! Ons klein maatjies het Vrydag ‘n baie oulike en belangrike besoek gehad van Daantjie Kat en die verkeersdepartement! Hy het vir die kinders op ‘n […]

Read more DAANTJIE KAT BESOEK DIE PRE-PRIMER 2026

GRAAD RR EN R: BAK en BROU 2026

blanco10 March, 2026Pre-PrimerComments are off for this post

GRAAD RR EN R: BAK en BROU Ons voorskoolse maats het bewys dat hulle nie net lekker kan speel nie, maar ook lekker eetgoed kan maak….en dit dan geniet om […]

Read more GRAAD RR EN R: BAK en BROU 2026

BOKKIELOERDAG 2026

blanco6 March, 2026Akademie, Algemeen, Kuns & Kultuur, Pre-Primer, SportComments are off for this post

BOKKIELOERDAG 2026 “Any day spent with you is my favorite day. So, today is my new favorite day”. -Winnie the Pooh Dit was vir ons ‘n groot voorreg om opgewonde […]

Read more BOKKIELOERDAG 2026

NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027

blanco5 March, 2026Akademie, Borgskappe/Advertensies, Pre-PrimerComments are off for this post

NUWE  GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027 Die datum vir nuwe Graad R en 1 aanlyninskrywings vir 2027 is 10 Maart – 14 April 2026. Maak asseblief seker […]

Read more NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027

Bokkie Loerdag 2026

blanco18 February, 2026Akademie, Algemeen, Borgskappe/Advertensies, Pre-PrimerComments are off for this post

KOM LOER IN BY ONS Ons nooi alle toekomstige leerders en ouers om op Donderdag, 5 Maart tussen 17:15 en 18:15, te kom loer wat ons by Laerskool Blanco doen. […]

Read more Bokkie Loerdag 2026

PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025

blanco26 November, 2025Pre-PrimerComments are off for this post

PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025 Gister het ons Pre-primêre maats van Laerskool Blanco met trots hul gradeplegtigheid gevier. Na n jaar vol leer, speel en groei is die maats nou gereed en […]

Read more PRE-PRIMER GRADEPLEGTIGHEID 2025

WIT VERKOPING 2025

blanco31 October, 2025Algemeen, Pre-PrimerComments are off for this post

WIT 🐘 VERKOPING Baie dankie aan elkeen wat iets gestuur het vir die verkoping. Ons maats het dit vreeslik geniet om vandag te kyk watter items hulle grag wil koop. […]

Read more WIT VERKOPING 2025

Pre-Primer Braaidag 2025

blanco23 September, 2025Algemeen, Pre-PrimerComments are off for this post

Pre-Primer Braaidag Vandag het ons Pre-Primer maatjies eg Suid-Afrikaanse Stokbrook met stroop gemaak. Tog te lekker! 🇿🇦🥖

Read more Pre-Primer Braaidag 2025

Posts navigation

1 2 Next page
Search
Vind Ons

Adres
Napier Straat,
Blanco George,
Suid-Afrika
6529

Kontak Nommer
044 870 7380

Email
admin@blancolaer.co.za

Theme: Illdy.