STORIESKIP 2026
Storieskip se besoek is elke jaar ‘n hoogtepunt op ons kalender!
Vandag was geensins anders nie! Van klein tot groot het hulle humor geniet.
Dankie @storieskip Storieskip dat julle die teater na ons toe bring. Dat julle interessante inligting oor pikkewyne en die versorging van diere so “terloops” deel maak van julle toneelstuk.
Ons sien julle beslis volgende jaar weer!
