Netbal Afrigters 2026 Ons is opsoek na ouers om ons te kom help Netbal afrig!
Borgskap – Kazin Trading George
Borgskap – Kazin Trading George Ons as Laerskool Blanco wil weer eens vir Kazin Trading George baie dankie sê vir die ruimhartige skenking van die wagtehuisie by die ingang van […]
VAKANTE GRAAD R POS – Maart 2026
VAKANTE GRAAD R POS – Maart 2026
NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027
NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027 Die datum vir nuwe Graad R en 1 aanlyninskrywings vir 2027 is 10 Maart – 14 April 2026. Maak asseblief seker […]
Bokkie Loerdag 2026
KOM LOER IN BY ONS Ons nooi alle toekomstige leerders en ouers om op Donderdag, 5 Maart tussen 17:15 en 18:15, te kom loer wat ons by Laerskool Blanco doen. […]
OUBOS 2027
OUBOS 2027 – HOU DIE DATUM OOP! 27 Februarie vind die jaarlikse OUBOSFEES plaas. Dit beloof om soos die vorige jare HOPE pret te wees! Bring die hele familie saam […]
Kuns vir Kinders 2026
Kuns vir Kinders 2026
VELDSKOOL Maart 2026
VELDSKOOL – Maart 2026 Moenie uitmis op hierdie ongelooflike geleentheid om die veld te leer ken nie. As jy 10 jaar oud is en in ‘n laerskool, is jy welkom […]
Nasorg Pos Beskikbaar – Feb 2026
Nasorg Pos Beskikbaar – Feb 2026








