♟️ SKAAK – Top Skole 2026♟️

Ons wens ons die O/11- en O/13-dogters baie sterkte toe met die volgende rondte van Topskole Skaak hierdie Saterdag! 🏆
Bly kalm, dink mooi vooruit en speel elke skuif met selfvertroue. Ons is trots op julle en staan bankvas agter elkeen van julle!
Mag elke slim skuif julle een tree nader aan skaakmat bring! ♟️💪