MNR. & MEJ. KWAGGA 2026

Ons is besonder trots om te deel dat Mnr. en Mej. Kwagga 2026 oudleerders van Laerskool Blanco is! 💛
Baie geluk met hierdie besondere prestasie:
👑 Mnr. Kwagga 2026: Wernich Cassel
👑 Mej. Kwagga 2026: Lianka Louw
Dit maak ons harte warm om te sien hoe ons oudleerders steeds hul merk maak en uitblink! 🌟
Baie geluk aan al die wenners! Ons is trots op julle. 🥳👏
Eenmaal ’n Blanco-leerder, altyd deel van die Blanco-familie! 💛💜🖤