BUITESPORT – Karate-Zen Blanco 2026 Hierdie groep studente van Karate-Zen Blanco het op 13 Junie 2026 aan die Karate-Zen Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Van links […]
BUITESPORT – Karate-Zen Blanco 2026 Hierdie groep studente van Karate-Zen Blanco het op 13 Junie 2026 aan die Karate-Zen Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Van links […]
Maandag Motivering – 27 Julie 2026
TREK AAN SOOS JOU GUNSTELING ONDERWYSER 2026 Ons kinders het behoorlik pret gehad om soos hul gunsteling onderwyser aan te trek! 😄 Van die haarstyle en brille tot die uitrustings […]
BUITESPORT – South Cape Arts Festival Lisa Hall het op 14 Julie deelgeneem aan die South Cape Arts Festival. Haar groep het goud (A) gekry vir Modern Contemporary Dance en […]
FIETSRY – Oudtshoorn Jeugfees 2026 Jandro Barnard en Johan Meyer het tydens die Junievakansie deelgeneem aan die Jeugfees in Oudtshoorn. Tydens die fees word ryers blootgestel aan verskeie dissiplines in […]
RUGBY Die SWD arende het bietjie by ons O/11- en O/13-seuns kom in loer. Hulle het kom gesels oor hoe dit moontlik is om eendag ‘n Arend te wees en […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 24 Julie 2026
🎾 TENNIS Egalite Promotions Tennistoernooi in Sun City 🎾 Ons tennisspelers is tans in aksie by die Egalite Promotions Tennistoernooi in Sun City, waar 32 spanne deelneem! Ons spelers is […]
LANDLOOP LIGA Rhys Goosen het tydens die 5de landloop liga, wat Saterdag, 18 Julie by Olympia Vaardigheidskool gehou was, skitterend gevaar. Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km […]
Maandag Motivering – 20 Julie 2026