GRAAD 1 BESOEKERS 2026

GRAAD 1 BESOEKERS 2026 DIe Graad 1’s was bevoorreg om “mense in die gemeenskap” te hê wat hulle by die skool besoek het. Hulle het kennis gemaak met Suster Jeanita […]

Read more
PERDRY – SANESA Distrik finale 2026

PERDRY – SANESA Distrik finale 2026 Miecke en haar ponie Calela Biljoen het Laerskool Blanco se naam hoog gehou by die SANESA Distrik finale wat plaas gevind het op 7 […]

Read more

🏉🏐 OOS-KAAP TOER 2026 🏐🏉 Laerskool Blanco se eerste rugby- en netbalspanne het op 29 Julie vertrek na die Oos-Kaap vir hul jaarlikse toer – vier dae propvol sport, avontuur, […]

Read more
LANDLOOP – Olympiaskool 2026

LANDLOOP – Olympiaskool 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan die landloopliga by Olympiaskool. Hierdie keer het hy ‘n eerste plek behaal in die 3km vir seuns o/11 […]

Read more
SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi 

SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi Die volgende leerders is gekies om Eden te verteenwoordig by die Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi te Ceres op 15 Augustus 2026. Van links na […]

Read more