BUITESPORT – Gimnastiek Edenproewe 2026

Keon Botha het die naweek van die 17-19 Julie 2026 aan die Edenproewe vir gimnastiek deelgeneem. Hy is ingesluit in die span wat op 28 en 29 Augustus by die Wes-Kaap Kampioenskappe deelneem, in Kaapstad.
Keon behaal ‘n eerste plek in “trampoline Level 8”, ‘n eerste plek “double mini Level 9” en ‘n eerste plek in “tumbling Level 9”.
Baie geluk met hierdie mooi prestasies.