Vadersdag 16 Junie 2025 Aan elke persoon wat die rol van pa vertolk in ons leerders se lewens, wil ons ‘n geseënde Vadersdag toewens. Dankie aan die pa’s, instaan-pa’s, bonus-pa’s, […]
Vadersdag 16 Junie 2025 Aan elke persoon wat die rol van pa vertolk in ons leerders se lewens, wil ons ‘n geseënde Vadersdag toewens. Dankie aan die pa’s, instaan-pa’s, bonus-pa’s, […]
Western Cape Rural Cup – Skaak Ons bars van trots oor Esra Muller wat uitgenooi is om hierdie naweek deel te neem aan die “Western Cape Rural Cup” wat plaasvind […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 13 Junie 2025
BAIE GELUK met die BEd-graad Baie geluk aan Juffrou Bianca en Juffrou Danica wat verlede week hul BEd-graad ontvang het! Ons is bevoorreg om julle by ons skool te hê.
Maandag Motivering – 09 Junie 2025 Soms is dit nie nodig om jou pad te beplan nie. Geloof en vertroue het reeds die padkaart vir jou beplan, volg dit net […]
BOKKIEDAG – 07 Junie 2025 Baie dankie aan elke ouer, speler en opvoeder wat hierdie dag moontlik gemaak het. Baie dankie aan al die besoekende skole wat deelgeneem het aan […]
Bekendstelling van ons Nuwe Skoolhoof vanaf kwartaal 3 – 2025
Brief uit die Hoof se kantoor: 06 Junie 2025
Maandag Motivering – 02 Junie 2025 Dankbaarheid is die sleutel tot geluk. As ons niks waardeer nie, sal ons nooit geluk vind nie. Fokus hierdie week daarop om mense om […]
Pre-Primer Ouma en Oupa dag – 16 Maart 2025 “Oumas en Oupas maak die wêreld n baietjie sagter, n bietjie vriendeliker, bietjie warmer.” Dit was Ouma en Oupa dag en […]