Blanco bokkies presteer in Balet

Blanco bokkies presteer in Balet Die volgende leerders van die ‘Abbi Geldenhuys Academy of Ballet’ het uitmuntend gevaar in hulle Cecchetti Ballet eksamens in Oktober. Hulle almal het onderskeidings (Gold – 80-100%) gekry en is op Internasionale standaarde gemerk aangesien Cecchetti ‘n Italiaanse vorm van Balet is. Shaney Strydom (Gr. 1), Ivanke Barnard (Gr.1) en […]

Read more
Kleure Atletiek 2023

Kleure Atletiek – 17 November 2023 Die Kleure Atletiek is reeds ‘n week verby, maar die dag se gebeure is steeds op almal se lippe. Tydens vandag se saal byeenkoms is die Junior en Senior Victor en Victrix Ludorum aangewys, asook die seun en dogter wat elk die meeste punte aangeteken het in hul ouderdomsgroep. […]

Read more
Tennis Afsluiting 2023

Tennis Afsluiting 2023 Die senior tennisspan het vandag hulle afsluiting gehad. Hulle speel Padeltennis by Telesto Tennisbane. Baie dankie aan Dihan en Jonathan wat dit vir ons moontlik gemaak het en Oom Andre wat al die reelings getref het. Hierdie is nog ‘n jong span, maar het reeds baie gegroei in ‘n kort seisoen. Ons […]

Read more
o/13 Krieketspan speel die naweek teen Laerskool Laurus

o/13 Krieketspan speel die naweek teen Laerskool Laurus Die o/13 krieketspan het die afgelope naweek deelgeneem by Laerskool Laurus se ses aan ‘n kant toernooi. Na 5 wedstryde het die span 3 oorwinnings behaal teen Laerskool Laurus B, Milkwood Primary en Niko Brummer. Ongelukkig verloor die span hul 6de wedstryd in die skild finaal teen […]

Read more
o/13 Krieketspan speel teen Thyholora

o/13 Krieketspan speel teen Thyholora Ons o/13 krieketspan het Maandag teen Thyholora gespeel. Die spelers het elkeen die geleentheid gekry om te kolf en te boul. Blanco wen die wedstryd gemaklik met 110 lopies. André Meintjies en Chaela Jonck word aangewys as die spelers van die wedstryd. Die o/13 span speel vandag hulle laaste wedstryd […]

Read more
Mini-krieket vs. L/s Voorbereiding 14 Nov 2023

Mini-krieket vs. L/s Voorbereiding 14 Nov 2023 Van ons o/7 – o/9 seuns het gister die geleentheid gehad om ‘n krieket wedstryd te speel teen Laerskool Voorbereiding. Die seuns het uitstekend gespeel en gekolf en boul soos nog nooit van tevore nie. Ons sien uit om te sien hoe hierdie seuns verder ontwikkel en dalk […]

Read more
o/13 Krieket vs. L/s Laurus

o/13 Krieket vs. L/s Laurus Die o/13 krieketspan het vandag teen Laerskool Laurus gespeel. Laurus teken 168 lopies aan na 20 boulbeurte en Blanco 137 na 20 boulbeurte. Ongelukkig verloor die span met 31 lopies, maar het tot die einde veggees gewys. Johalin Oosthuizen, 50 lopies nie uit nie, en Ewald Terblanche, 44 lopies, het […]

Read more
Fietsry Afsluiting 2023

Fietsry Afsluiting 2023 Die fietsryers het ‘n heerlike afsluiting gehad gister aand. Die leerders het ‘n “night-ride” saam met Meneer Johan gedoen vanaf Leentjiesklip – strandlangs. Die ouers het lekker piekniek gehou en ‘n paar pa’s het saam gery. Dankie vir ‘n goeie seisoen julle, vir julle getroue bywoning van die oefeninge en die goeie […]

Read more
Kleure Atletiek is verby 2023

Kleure Atletiek is verby In ‘n oogwink is die kleure atletiek verby. Baie geluk aan die Geelspan wat die atletiekbeker gewen het en die Blouspan wat die geesbeker gewen het. Dit was ‘n warm dag, maar ons leerders het getrou deelgeneem, ons ouers en beamptes het bly ondersteun en ons kan met trots sê dat […]

Read more
Die Burgemeester kom kuier

Die Burgemeester kom kuier Baie dankie aan ons burgemeester, Mayor Leon van Wyk , wat die skool vandag kom besoek het tydens ons Kleure Atletiek. Dankie vir u belangstelling in ons skool, leerders en gemeenskap. U is voorwaar ‘n rolmodel vir baie van ons leerders. Dit was ‘n voorreg om u by die skool te […]

Read more