Mini-krieket vs. L/s Voorbereiding 14 Nov 2023

Van ons o/7 – o/9 seuns het gister die geleentheid gehad om ‘n krieket wedstryd te speel teen Laerskool Voorbereiding.
Die seuns het uitstekend gespeel en gekolf en boul soos nog nooit van tevore nie. Ons sien uit om te sien hoe hierdie seuns verder ontwikkel en dalk krieket legendes word. Ons is baie trots op julle.
Baie dankie aan almal wat hulle kom ondersteun het.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *