Kleure Atletiek is verby

In ‘n oogwink is die kleure atletiek verby.
Baie geluk aan die Geelspan wat die atletiekbeker gewen het en die Blouspan wat die geesbeker gewen het.
Dit was ‘n warm dag, maar ons leerders het getrou deelgeneem, ons ouers en beamptes het bly ondersteun en ons kan met trots sĂȘ dat dit ‘n baie suksesvolle en sommer net ‘n lekker dag was.
Hou ons blad dop vir nog foto’s en nuus.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *