LANDLOOP 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan landloopwedloop by Olympia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp. Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km vir seuns o/11. Baie geluk […]
BUITESPORT – RUGGA ROOTS
BUITESPORT – RUGGA ROOTS Ons Rugga roots Rugbyseuns is vandag sommer ekstra trots! Hulle het vandag hul splinternuwe rugbytruie ontvang en lyk nou soos ware rugbyspelers! Die opgewondenheid was duidelik […]
BUITESPORT – Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe
BUITESPORT – Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe Ruben Kock en Grayson Haupt het deelfneem aan die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe. Beide van hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig. Hulle het deelgeneem in die spanafdeling […]
BUITESPORT NETBAL – Netbal rokkies
BUITESPORT NETBAL – Netbal rokkies Wat ‘n opwindende dag vir ons Graad RR- en Graad R-leerders! Vandag het hulle hul splinternuwe Shift-netbalrokkies ontvang, en nou is hulle amptelik volwaardige netbalspelers! […]
BUITESPORT – Eden Gimnastiek Toernooi
BUITESPORT – Eden Gimnastiek Toernooi Ivanke Barnard het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die Eden Gimnastiek toernooi. Sy het goud ontvang in haar afdeling, WAG level 1, 9-10 jaar. Sy […]
BUITESPORT – Gimnastiek
BUITESPORT – Gimnastiek Mieke Meyer het Saterdag aan die Zest Invitational Ritmiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem. Sy behaal ‘n 1ste plek in haar toudans asook lintdans π π₯ Baie geluk Mieke, […]
Bokkiedag 2026
ππ Bokkiedag 2026 ππ Wat βn wonderlike dag van mini-netbal by Laerskool Blanco! Ons O/7-, O/8- en O/9-spanne het vandag hul beste gegee en die dag het vlot en suksesvol […]
BUITE-SPORT – Gimnastiek Kompetisie
BUITE-SPORT LeanΓ© Swanepoel het deelgeneem by die Infinity Paarl Gimnastiek Kompetisie in die Level 5 o/12 kategorie. Sy behaal die volgende prestasies: Hoepel – Eerste plek Vrydans – Eerste plek […]
BLANCO BOKKIEDAG 2026
BLANCO BOKKIEDAG Kom ondersteun ons o/7 – o/9 Netbal en rugby leerders by ons Blanco Bokkiedag die Saterdag – 6 Junie 2026.
BOOGSKIET 2026
BOOGSKIET 2026 Baie geluk aan Roberto met sy besondere prestasies in boogskiet! Hy het twee medaljes ontvang nadat hy sy persoonlike beste verbeter het in die 2D- en 3D-afdelings. Daarbenewens […]









