BUITESPORT – Eden Gimnastiek Toernooi

BUITESPORT – Eden Gimnastiek Toernooi Ivanke Barnard het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die Eden Gimnastiek toernooi. Sy het goud ontvang in haar afdeling, WAG level 1, 9-10 jaar. Sy […]

Read more
BUITESPORT – Gimnastiek

BUITESPORT – Gimnastiek Mieke Meyer het Saterdag aan die Zest Invitational Ritmiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem. Sy behaal ‘n 1ste plek in haar toudans asook lintdans πŸ… πŸ₯‡ Baie geluk Mieke, […]

Read more
Bokkiedag 2026

πŸπŸ’™ Bokkiedag 2026 πŸ’™πŸ Wat ’n wonderlike dag van mini-netbal by Laerskool Blanco! Ons O/7-, O/8- en O/9-spanne het vandag hul beste gegee en die dag het vlot en suksesvol […]

Read more
BUITE-SPORT – Gimnastiek Kompetisie

BUITE-SPORT LeanΓ© Swanepoel het deelgeneem by die Infinity Paarl Gimnastiek Kompetisie in die Level 5 o/12 kategorie. Sy behaal die volgende prestasies: Hoepel – Eerste plek Vrydans – Eerste plek […]

Read more
BLANCO BOKKIEDAG 2026

BLANCO BOKKIEDAG Kom ondersteun ons o/7 – o/9 Netbal en rugby leerders by ons Blanco Bokkiedag die Saterdag – 6 Junie 2026.

Read more
BOOGSKIET 2026

BOOGSKIET 2026 Baie geluk aan Roberto met sy besondere prestasies in boogskiet! Hy het twee medaljes ontvang nadat hy sy persoonlike beste verbeter het in die 2D- en 3D-afdelings. Daarbenewens […]

Read more
Netbalbokkies Borge 2026

Netbalbokkies Borge 2026 Die netbalbokkies is deur verskeie maatskappye geborg met pragtige langmou tops sowel as wedstryd balle. 0/9, 0/10, 0/11 en 0/12 Ons eerstespan meisies is geborg met hulle […]

Read more
LANDLOOP 2026

LANDLOOP Baie geluk aan Rhys Goosen met sy uitstekende prestasie diΓ© naweek! Hy het 3de plek behaal – 3 km vir Seuns o/11, inn tyd van 11:52. Ons is trots […]

Read more
VISVANG – Eden “SWD” O/13 Varswaterkampioen

VISVANG – Eden “SWD” O/13 Varswaterkampioen Wat ’n ongelooflike prestasie! Ons is baie trots op Nica-Mari wat aangewys is as Eden “SWD” O/13 Varswaterkampioen vir die 2025/2026-seisoen! Sy is ook […]

Read more
LAERSKOOL PARK MINISPORT 2026

LAERSKOOL PARK MINISPORT 2026 πŸ‰πŸ Ons mini-netbal- en mini-rugbyspanne het vandag fantasties presteer teen verskeie skole! Met nuwe taktiek en planne het ons riprugbyspan besonder goed gevaar en ons is […]

Read more