Tennis Afsluiting 2023

Die senior tennisspan het vandag hulle afsluiting gehad. Hulle speel Padeltennis by Telesto Tennisbane. Baie dankie aan Dihan en Jonathan wat dit vir ons moontlik gemaak het en Oom Andre wat al die reelings getref het.
Hierdie is nog ‘n jong span, maar het reeds baie gegroei in ‘n kort seisoen. Ons glo dat hulle volgende jaar nog hoër hoogtes sal bereik.
Wel gedaan julle!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *