Kleure Atletiek – 17 November 2023

Die Kleure Atletiek is reeds ‘n week verby, maar die dag se gebeure is steeds op almal se lippe.

Tydens vandag se saal byeenkoms is die Junior en Senior Victor en Victrix Ludorum aangewys, asook die seun en dogter wat elk die meeste punte aangeteken het in hul ouderdomsgroep.

Leerders met die meeste punte:

  • 7jr. Jeronique Jansen,  Anje moolman, Leyton Apollis
  • 8jr. Leané Barnard, Nashay Joseph, HJ Jacobs
  • 9jr. Haven van der Merwe, Rhys Goosen
  • 10jr. Mieke Meyer, Lentz Pretorius
  • 11jr. Arné Jacobs, MW Robertson
  • 12jr. Elri Kuyler, Emmerich Griebenauw
  • 13jr. Boi Mokoena, Corné Stander
  • 14 jr. Rosslyn Squair, Ben Diedericks
  • Ope afdeling: Megan le Roux, Lincoln Willemse

Beste Junior Atleet:

  • Victrix Ludorum – Arné Jacobs
  • Victor Ludorum – Lentz Pretorius

Beste Senior Atleet:

  • Victrix Ludorum – Rosslyn Squair
  • Victor Ludorum – Emerich Griebenhauw, Ben Diedericks

Baie geluk julle!

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het, aan al die ouers en beamptes wat kom help het, asook spesiale dank aan @frogfoot_fibre wat ‘n mascot aan elke span gegee het, en gesorg het vir water, hoedjies en gazebos. Dit was ‘n groot hulp en seën op daardie warm dag, ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om nog baie saam met julle te werk.

Video op Youtube

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *