Die Burgemeester kom kuier

Baie dankie aan ons burgemeester, Mayor Leon van Wyk , wat die skool vandag kom besoek het tydens ons Kleure Atletiek. Dankie vir u belangstelling in ons skool, leerders en gemeenskap.
U is voorwaar ‘n rolmodel vir baie van ons leerders.
Dit was ‘n voorreg om u by die skool te kon verwelkom.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *