LANDLOOP – Landloopliga 2026
LANDLOOP – Landloopliga Rhys Goosen het die afgelope naweek in Riversdal deelgeneem aan die landloopliga. Hy behaal weereens ‘n tweede plek in die 3km vir seuns o/11. Hy verbeter sy […]
♟️ SKAAK – Top Skole 2026♟️ Ons wens ons die O/11- en O/13-dogters baie sterkte toe met die volgende rondte van Topskole Skaak hierdie Saterdag! 🏆 Bly kalm, dink mooi […]
HOKKIEKLINIEK 2026
HOKKIEKLINIEK 2026 🏑 Ons kinders het die geleentheid gehad om hul hokkievaardighede te ontwikkel, nuwe tegnieke aan te leer en sommer hope pret op die veld te hê. Van dribbel en […]
STORIESKIP 2026
STORIESKIP 2026 Storieskip se besoek is elke jaar ‘n hoogtepunt op ons kalender! Vandag was geensins anders nie! Van klein tot groot het hulle humor geniet. Dankie @storieskip Storieskip dat […]
BUITESPORT – Edenproewe vir Ritmiese Gimnastiek 2026
BUITESPORT – Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek Mieke Meyer (heel regs op die foto) het Saterdag, 18 Julie deelgeneem aan die Edenproewe vir Ritmiese gimnastiek. Sy het in die Vlak 6 […]
BUITESPORT – Gimnastiek Edenproewe 2026
BUITESPORT – Gimnastiek Edenproewe 2026 Keon Botha het die naweek van die 17-19 Julie 2026 aan die Edenproewe vir gimnastiek deelgeneem. Hy is ingesluit in die span wat op 28 […]
MNR. & MEJ. KWAGGA 2026
MNR. & MEJ. KWAGGA 2026 Ons is besonder trots om te deel dat Mnr. en Mej. Kwagga 2026 oudleerders van Laerskool Blanco is! 💛 Baie geluk met hierdie besondere prestasie: […]
PREFEKTE 2026
PREFEKTE 2026 Ons stel met groot opgewondenheid die prefekte van 2026 bekend! Aan ons Leiers van 2026: Lei met integriteit, dien met ’n nederige hart en wees die voorbeeld wat […]
Karate-Zen Blanco 2026
BUITESPORT – Karate-Zen Blanco 2026 Hierdie groep studente van Karate-Zen Blanco het op 13 Junie 2026 aan die Karate-Zen Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Van links […]









