PERDRY – SANESA Distrik finale 2026 Miecke en haar ponie Calela Biljoen het Laerskool Blanco se naam hoog gehou by die SANESA Distrik finale wat plaas gevind het op 7 […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 12 Augustus 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 12 Augustus 2026
Maandag Motivering – 09 Augustus 2026
🏉🏐 OOS-KAAP TOER 2026 🏐🏉 Laerskool Blanco se eerste rugby- en netbalspanne het op 29 Julie vertrek na die Oos-Kaap vir hul jaarlikse toer – vier dae propvol sport, avontuur, […]
LANDLOOP – Olympiaskool 2026
LANDLOOP – Olympiaskool 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan die landloopliga by Olympiaskool. Hierdie keer het hy ‘n eerste plek behaal in die 3km vir seuns o/11 […]
Oom Logan verjaar! 06 Augustus 2026
Oom Logan verjaar! 06 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Oom Logan. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
Toekenning van WKOD 2026
Toekenning van WKOD 2026
SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi
SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi Die volgende leerders is gekies om Eden te verteenwoordig by die Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi te Ceres op 15 Augustus 2026. Van links na […]
Maandag Motivering – 03 Augustus 2026
Maandag Motivering – 03 Augustus 2026 Tel jou seëninge tel hul een vir een Seëninge jou deur God geskenk Tel hul almal kyk wat God verleen En jy sal verbaas […]
Juffrou Léana verjaar! 03 Augustus 2026
Juffrou Léana verjaar! 03 Augustus 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Léana. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!









