BUITESPORT – Karate-Zen Blanco 2026
Hierdie groep studente van Karate-Zen Blanco het op 13 Junie 2026 aan die Karate-Zen Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en uitstekende prestasies behaal.
Van links na regs:
Rickus Venter – Bronsmedaljes in Kata en Kumite.
Jovan Smit – Bronsmedalje in Kata.
Johan du Plessis – Bronsmedalje in Kumite.
Christo Fourie – Bronsmedalje in Kata.
Baie geluk aan hierdie studente met hul uitstekende prestasies.
