🏉🏐 OOS-KAAP TOER 2026 🏐🏉 Laerskool Blanco se eerste rugby- en netbalspanne het op 29 Julie vertrek na die Oos-Kaap vir hul jaarlikse toer – vier dae propvol sport, avontuur, […]

Read more

♟️ SKAAK – Top Skole 2026♟️ Ons wens ons die O/11- en O/13-dogters baie sterkte toe met die volgende rondte van Topskole Skaak hierdie Saterdag! 🏆 Bly kalm, dink mooi […]

Read more

HOKKIEKLINIEK 2026

HOKKIEKLINIEK 2026 🏑 Ons kinders het die geleentheid gehad om hul hokkievaardighede te ontwikkel, nuwe tegnieke aan te leer en sommer hope pret op die veld te hê. Van dribbel en […]

Read more HOKKIEKLINIEK 2026

Karate-Zen Blanco 2026

BUITESPORT – Karate-Zen Blanco 2026 Hierdie groep studente van Karate-Zen Blanco het op 13 Junie 2026 aan die Karate-Zen Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Van links […]

Read more Karate-Zen Blanco 2026