PERDRY – SANESA Distrik finale 2026
Miecke en haar ponie Calela Biljoen het Laerskool Blanco se naam hoog gehou by die SANESA Distrik finale wat plaas gevind het op 7 tot 9 Aug.
Sy behaal die volgende:
3x 1ste plekke
2de plek
en 5de plek