Pre-Primer Ouma en Oupa dag – 16 Maart 2025 “Oumas en Oupas maak die wêreld n baietjie sagter, n bietjie vriendeliker, bietjie warmer.” Dit was Ouma en Oupa dag en ons voorskoolse maats het lekker saam met hulle Oupa en Ouma gekuier. Die tema vir die dat was “In jou skoene” en die ouma’s en […]