PRE-PRIMER – Boek Karakter Dag 2025 Vandag het die Graad R en RR maatjies lekker Boek Karakter Dag gehou.
PRE-PRIMER – Boek Karakter Dag 2025 Vandag het die Graad R en RR maatjies lekker Boek Karakter Dag gehou.
Voorskoolse Atletiek (Oefening) 2025 Ons voorskoolse maats is besig om hard te oefen vir hulle atletiekbyeenkoms wat Saterdag, 6 September plaasvind. Niks kan hulle gees demp nie!
Pre-Primer Bak-en-Brou – 22 Aug 2025 Lekker bak-en-brou op n Vrydag by Laerskool Blanco se Pre-Primer. Vandag het ons maatjies lekker Smors gemaak🥰
Pre-Primer – Beroeps week 2025 “Vir sy eie voordeel beklee ‘n man ‘n beroep, vir die voordeel van sy ewemens volg hy ‘n roping.” – C. J. Langenhoven Ons Graad […]
Pre-Primer – Pannekoek en Pajama dag – 24 Jun 2025 Die Pre-Primer maatjies het vandag n baie lekker Pajama en Pannekoek dag gehad. Kyk net hoe lekker!!
Pre-Primer Ouma en Oupa dag – 16 Maart 2025 “Oumas en Oupas maak die wêreld n baietjie sagter, n bietjie vriendeliker, bietjie warmer.” Dit was Ouma en Oupa dag en […]