Pre-Primer busry uitstappie – 27 September 2023

GO GEORGE het by die pre-primêr kom kuier en daarna het ons deur die dorp gery!
Baie dankie dat julle ons meer kom leer het oor George se busdiens, die maats het dit baie geniet!

Video:

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *