Pre-Primer Kerspartytjie 2023

Maandag, 4 Desember, het die pre-primêr maats hulle kerspartytjie gehad by die Redberry Farm.
Die maats het trein gery, aarbeie gepluk, lekker gespeel en is ook deur Kersvader besoek.
Dit was ‘n dag vol pret en plesier wat die maats nog lank sal onthou.
Dankie aan Redberry Farm vir die lekker dag, aan die ouers wat die dag saam kom geniet het en ook ons maats wat so mooi saam gewerk het en vir almal gewys het dat die Blanco Bokkies die beste is.
Fotos & Video: Juff Esmerelda & Adele van Zyl Photography

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *