blancoNovember 28, 2023Algemeen, Pre-Primer, Sport Die Pre-primer ballerinas sluit af vir die jaar. Ons klein ballerinas is elke week baie opgewonde om te dans. Dankie tannie Abbi en baie mooi meisies! Ons hou julle dop. Hulle het elkeen ‘n sertifikaat gekry en vir die laaste keer ballet. Related ArticlesBOKKIEDAG – 07 Junie 2025Bekendstelling van Nuwe Skoolhoof 2025Hemelvaart 29 Mei 2025 Leave a comment Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked * Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.