R5-winkel en Koekverkoping

Vrydag se R5-winkel en Koekverkoping was reuse pret. Die leerders het die lekkernye en “shop” vreeslik geniet.
Baie dankie aan elkeen wat iets geskenk het, kom help het met verkope of ‘n ekstra geldjie ingepak het om ons te ondersteun.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *