Pre-Primer: Ouma en Oupadag 2023

Dit was ‘n absolute fees en voorreg om ‘n dag saam met oumas en oupas te kon spandeer.
Dankie aan elkeen wat daar was, aan elkeen wat ‘n vlaggie gesny het of help opsit het en dankie aan Adele van Zyl Photography vir die neem van die foto’s.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *