2023 Skooljaar eindig

2023 Skool Jaar Eindig Die 2023 skooljaar het tot ‘n einde gekom en die lank verwagte somer vakansie is hier. Die Blanco Bokkies wens aan elkeen ‘n geseënde feestyd toe. Geniet die tyd saam met familie en vriende, maar gebruik ook die tyd om te rus. Ons sien uit om almal weer terug te verwelkom […]

Read more
Personeel Dankbaarheid 2023

Personeel Dankbaarheid 2023 Laas week is ons personeel deur Doxa Deo George besoek om hulle dankbaarheid teenoor onderwysers uit te spreek. Die personeel is bederf met heerlike eetgoed, woorde van dankbaarheid en gebed. Baie dankie vir julle besoek, ons waardeer dit opreg. Ons is ook dankbaar teenoor julle wat ons werk raaksien en ons ondersteun […]

Read more
Ondersteunings Personeel Kospakkies 2023

Ondersteunings Personeel Kospakkies 2023 Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1Tes. 5:18 Dit is met groot dankbaarheid wat ons ondersteuningspersoneel hulle kospakkies kon ontvang as deel van ons omgee projek. Dankie aan elkeen wat ‘n bydrae gemaak het deur produkte te skenk, sonder julle hulp […]

Read more
Maandag Motivering – 11 Desember 2023

Maandag Motivering – 11 Desember 2023 Wees die lig, elke dag en wanneer dit voel of jou eie batterye pap is, soek die lig. Selfs al skyn jou liggie flou hoef jy nie bekommerd te wees nie, want batterye kan altyd vervang of herlaai word. Matteus 5:14

Read more
SWD Krieketspelers

SWD Krieketspelers Laerskool Blanco is baie trots op ons twee SWD krieketspelers. Leagan Fortuin het die afgelope naweek vir die o.11 span gespeel en spog met ‘n kolfbeurt van 124 nie uit nie. Johalin Oosthuizen speel tans in die o.13 toernooi en het al reeds in sy eerste wedstryd 4 paaltjies geneem. Sterkte vir vandag […]

Read more
Personeel Afsluiting 2023

Personeel Afsluiting 2023 Ons het dalk ons verskille, maar as daar moeilikheid aan die deur klop, staan ons soos een man saam en daarom is ons nie net kollegas nie, maar ‘n familie. Die personeel het vandag hul afsluitingsfunksie gehad. Dit was ‘n heerlike, rustige middag waar almal kon afskakel en vir oulaas kuier voor […]

Read more
Waterpolo 2023 – Rosslyn Squair

Waterpolo 2023 – Rosslyn Squair Baie geluk aan Rosslyn Squair wat as kaptein van die Eden o/13 waterpolo meisiesspan gekies is. Ons weet jy sal die span tot hoë hoogtes lei en ‘n sukses maak van elke uitdaging wat julle moet oorkom. Jy maak ons trots, Rosslyn! Baie sterkte, ons sien uit na alles wat […]

Read more
SWD krieket toernooi 2023 – Leagan Fortuin

SWD krieket toernooi 2023 – Leagan Fortuin Baie geluk aan Leagan Fortuin wat sy eerste 100 by die SWD krieket toernooi gekry het die naweek. Sy lopie telling vir die wedstryd was 124 nie uit nie. Ons is baie trots, Leagan!

Read more
Graad 7 Geselligheid 2023

Graad 7 Geselligheid 2023 Op Dinsdag, 5 Desember, was daar ‘n graad 7 geselligheid. Dit was ‘n geleentheid om vir die laaste keer saam te kuier, lag, gesels en die jaar (en hulle laerskooldae) goed af te sluit. Selfs die reën en loadshedding kon hierdie ouers en leerders nie keer om ‘n heerlike aand te […]

Read more