SWD krieket toernooi 2023 – Leagan Fortuin

Baie geluk aan Leagan Fortuin wat sy eerste 100 by die SWD krieket toernooi gekry het die naweek.
Sy lopie telling vir die wedstryd was 124 nie uit nie.
Ons is baie trots, Leagan!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *