Graad 7 Geselligheid 2023

Op Dinsdag, 5 Desember, was daar ‘n graad 7 geselligheid. Dit was ‘n geleentheid om vir die laaste keer saam te kuier, lag, gesels en die jaar (en hulle laerskooldae) goed af te sluit. Selfs die reën en loadshedding kon hierdie ouers en leerders nie keer om ‘n heerlike aand te hê nie, dit sê iets van hulle karakter en gesindheid teenoor die skool en mekaar, dankie julle.
Almal het dit baie geniet en is saam opgewonde oor die nuwe avonture wat wag.
Dankie aan elkeen wat die aand bygewoon het en gehelp het om die aand ‘n sukses te maak.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *