2023 Skool Jaar Eindig

Die 2023 skooljaar het tot ‘n einde gekom en die lank verwagte somer vakansie is hier.
Die Blanco Bokkies wens aan elkeen ‘n geseënde feestyd toe. Geniet die tyd saam met familie en vriende, maar gebruik ook die tyd om te rus.
Ons sien uit om almal weer terug te verwelkom in 2024.

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *