GRAAD 1 MAAK INSTRUMENTE 2026 Ons Graad 1’s het skud-musiekinstrumente gemaak. Nou kan ons op ritme wals, huppel, spring en hardloop.
GRAAD 1 MAAK INSTRUMENTE 2026 Ons Graad 1’s het skud-musiekinstrumente gemaak. Nou kan ons op ritme wals, huppel, spring en hardloop.
SKAAKPROEWE Gister het ons die eerste skaakproewe van hierdie seisoen by ons eie skool afgeskop – en wat ’n opwindende dag was dit nie! Ons het pragtige, taktiese spel gesien […]
FIETSRY Ons fietsryers het gister deel geneem aan die eerste fietsry-wedren van die jaar! Wat ’n fantastiese begin vir 2026 – harde werk, deursettingsvermoë en spanwerk het vrugte afgewerp. Ons […]
TENNIS NUUS 2026 Baie geluk aan die volgende seuns wat opgeneem is in die Eden Tennisspan: 0/11 – Janco Robertson 0/13 – MW Robertson 0/13 – Barry Robertson 0/13 – […]
Tannie Aurelia verjaar 30 Januarie 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Tannie Aurelia. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 29 Januarie 2026
Maandag Motivering – 26 Jan 2026 Dit waaraan jy dink en wat jy doen, beïnvloed jou gemoed. Fokus daarom op ander se goeie eienskappe en sê vir hulle wat hierdie […]
Bidbeertjies 2026 Ons Graad 1-leerders het vandag almal ‘n gebreide beertjie ontvang. Wat ‘n kosbare geskenk om te kry, veral omdat daar vir elke leerder gebid is terwyl die beertjie […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 19 Januarie 2026
WP Padfiets 2026 Jandro Barnard O/11, het Sondag, 18 Januarie deelgeneem aan die WP Padfiets kampeioenskappe. Hy het n silwer losgery!! Baie mooi Jandro, ons is baie trots op jou!