Waterpolo 2023 – Rosslyn Squair

Baie geluk aan Rosslyn Squair wat as kaptein van die Eden o/13 waterpolo meisiesspan gekies is.
Ons weet jy sal die span tot hoĆ« hoogtes lei en ‘n sukses maak van elke uitdaging wat julle moet oorkom. Jy maak ons trots, Rosslyn! Baie sterkte, ons sien uit na alles wat jy en die span gaan bereik.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *