Maandag Motivering – 11 Desember 2023

Wees die lig, elke dag en wanneer dit voel of jou eie batterye pap is, soek die lig.
Selfs al skyn jou liggie flou hoef jy nie bekommerd te wees nie, want batterye kan altyd vervang of herlaai word.
Matteus 5:14

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *