Beste Produksie-groep 2025

Beste Produksie-groep 2025 ONS BARS VAN TROTS Laerskool Blanco ontvang die trofee vir die beste produksie-groep en Maleah Wessels die trofee vir die ” best overall performer” tussen 700 deelnemers!! […]

Read more
Wes-Kaap span 2025

Wes-Kaap span 2025 Keon is ook deel van die Wes-Kaap span. Hy kwalifiseer om van die 7de -10de Oktober aan die SA Gym Spele deelneem. Hy het sy Wes-Kaap klere […]

Read more
Gr 2 VERVOERMIDDELS 2025

Gr 2 VERVOERMIDDELS 2025 Vandag het die Gr 2’s vervoermiddels gemaak van afval materiaal.Well gedaan julle!

Read more
Blanco Laerskool spog met kampioene!

Blanco Laerskool spog met kampioene! Drie van ons talentvolle leerders het die naweek aan die Titan Kampioenskap deelgeneem – ’n groot jaarlikse go-kartresies aangebied deur George Karting. Elkeen van hierdie […]

Read more
43ste Koorfees – 2025

43ste Koorfees – 2025 Dit is vanjaar die 43ste Koorfees. Ons skool neem jaarliks aan die Koorfees deel. Ons kinder het skitterend gesing. Ons is so trots op julle!

Read more
Hoewil Rugby – 14 Augustus 2025

Hoewil Rugby – 14 Augustus 2025 Vandag het die Rugby spanne by Hoekwil gaan kragte meet. O/11 Blanco Span het 14 – 07 gewen O/9 Blanco het 05 – 02 […]

Read more
Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025

Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025 Mieke Meyer het Vrydag, 8 Augustus 2025,deelgeneem aan die weskaapse kampioenskappe vir ritmiese gimnastiek. Sy het weskaap klere ontvang en is opgeneem in die weskaap span. […]

Read more