GRAAD 6 LEERDERS LEER OOR ELEKTRIESE STROOMBANE Ons graad 6 leerders het hierdie afgelope week oor elektriese stroombane geleer, waar hulle elkeen hulle eie stroombaan moes bou. Hierdie kinders sê […]
GRAAD 6 LEERDERS LEER OOR ELEKTRIESE STROOMBANE Ons graad 6 leerders het hierdie afgelope week oor elektriese stroombane geleer, waar hulle elkeen hulle eie stroombaan moes bou. Hierdie kinders sê […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 22 Augustus 2025
Graad 1 Kreatiwiteit 2025 – Troeteldiere Die Graad 1-klasse het denkbeeldige troeteldiere gemaak. Verbeelding is baie belangrik vir kreatiewe ontwikkeling, probleemoplossing en persoonlike groei
RAAI WAT GEBEUR MAANDAG? 2025 Ons begin Maandag, 1 September met die verkope van ons 4de Trolley Dash, se kaartjies! Kaartjies is te koop teen R20 elk. U staan ‘n […]
Graad 5 en 6 leer van die weer 2025 Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vandag ons Graad 5 en 6 leerders besoek om hulle meer te leer van die weer en […]
Skaak Eden Ope Outshoorn 2025 Esra Muller het die afgelope Saterdag deelgeneem aan die EDEN Ope en Vroue toernooi, in Oudtshoorn. Sy het ‘n algehele tweede plek behaal in die […]
DANS: 23 Augustus 2025 Grootskermrugby met die Bokke wat gewen het, is net wat ons bestel het! Dankie aan elkeen wat saam met ons om die wêreld gereis het. Baie […]
Maandag Motivering – 25 Augustus 2025 Jou optrede teenoor mense waarmee jy elke dag te doen kry, sê baie meer as die kwalifikasie wat jy verdien het. Alle mense, of […]
Pre-Primer Bak-en-Brou – 22 Aug 2025 Lekker bak-en-brou op n Vrydag by Laerskool Blanco se Pre-Primer. Vandag het ons maatjies lekker Smors gemaak🥰
Laerskool Blanco verwelkom Melanie Kloppers! Ons is baie opgewonde om vir Melanie by ons nasorgspan te verwelkom. Sy sluit 1 September by ons aan en bring ’n groot liefde vir […]