Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025
Mieke Meyer het Vrydag, 8 Augustus 2025,deelgeneem aan die weskaapse kampioenskappe vir ritmiese gimnastiek. Sy het weskaap klere ontvang en is opgeneem in die weskaap span.
Sy sal dan in Oktober deelneem aan die 2025 National Gimnastics championships in Durban as deel van die weskaap span.
Baie geluk Mieke!
