Juffrou Saretha verjaar – 17 Augustus 2025
Baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Saretha! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie dat jy kleur in die lewens van ons leerders en personeel voeg met jou kreatiwiteit, wat jy met ons deel.
