Meneer Willem verjaar – 14 Augustus 2025 Baie geluk met jou verjaarsdag Meneer Willem! Mag die dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir die goeie opvoeder en afrigter […]
Meneer Willem verjaar – 14 Augustus 2025 Baie geluk met jou verjaarsdag Meneer Willem! Mag die dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir die goeie opvoeder en afrigter […]
Laerskool Blanco dans, op Saterdag, 23 Augustus, by die Aartappelstoor. Dit beloof, om soos in die verlede, weereens ‘n heerlike opskop te wees en ons nooi almal hartlik uit om […]
Maandag Motivering – 11 Augustus 2025 Help jou medemens om te skyn, eerder as om hulle lig uit te doof. Wanneer jou liggie die dag flou is, kan hulle lig […]
O/13 SPORT NAWEEK Saterdag het ons n baie lekker Sportdag saam met die O/13 Rugby en Netbal spanne gehad by Hoërskool Outeniqua (Kwaggas). Baie geluk aan al die spanne wat […]
Vrouedag 2025 Laerskool Blanco wens julle ‘n baie geseënde Vrouedag toe!
Brief uit die Hoof se kantoor: 08 Augustus 2025
O/13 Hokkie – Aug 2025 Ons Hokkie-bokkies is vandag in aksie by Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) . Hierdie wedstryde is deel van ons sportnaweek se verrigtinge. Gaan ondersteun hulle gerus.
Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]
Pre-Primer – Beroeps week 2025 “Vir sy eie voordeel beklee ‘n man ‘n beroep, vir die voordeel van sy ewemens volg hy ‘n roping.” – C. J. Langenhoven Ons Graad […]
Wonderlike Woensdag Ons onder 7 – 9 rugby- en netbalspelers het die afgelope Saterdag die geleentheid gekry om deel te neem aan Laerskool Wesbank Oudtshoorn se sportdag. Ons spelers het […]