Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]
Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]
Pre-Primer – Beroeps week 2025 “Vir sy eie voordeel beklee ‘n man ‘n beroep, vir die voordeel van sy ewemens volg hy ‘n roping.” – C. J. Langenhoven Ons Graad […]
Wonderlike Woensdag Ons onder 7 – 9 rugby- en netbalspelers het die afgelope Saterdag die geleentheid gekry om deel te neem aan Laerskool Wesbank Oudtshoorn se sportdag. Ons spelers het […]
AKADEMIESE TOP 10: Kwartaal 2 2025 “Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” – Nelson Mandela Baie geluk aan elkeen van ons Graad […]
Maandag Motivering – 04 Augustus 2025 Met goedhartigheid as een van ons waardes waarop ons hierdie kwartaal fokus, is goeie dade teenoor ander iets wat ons beslis kan aanbeveel. Dis […]
Brief uit die Hoof se kantoor: 01 Augustus 2025
GRAAD 1’S LEER VAN MENSE IN DIE GEMEENSKAP Die graad 1’s is besig om van mense in die gemeenskap te leer. Hulle was bevoorreg om ‘n besoek van ‘n verpleegster […]
OOS-KAAP TOER 2025 Die o/13- rugby- en netbalspan het vandag vertrek op hul toer na die Oos-Kaap. Hulle gaan deelneem aan ‘n toernooi by Laerskool Gamtoosvallei. Graag bedank ons die […]
SKRYWERS BESOEK – Riaan Manser Wat ‘n ongelooflike voorreg het ons leerders (en personeel) gehad om vanoggend na @riaanmanserofficial se avonture te luister. Na al sy verhale is ons leerders […]
Maandag Motivering – 28 Julie 2025